Beatrice Lillie

Beatrice Lillie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Beatrice Gladys Lillie
Geboorte (1894-05-29)29 Mei 1894
Sterfte 20 Januarie 1989 (op 94)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beatrice Lillie (29 Mei 1894 – 20 Januarie 1989) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Exit Smiling (1926), Are You There? (1930), Around the World in 80 Days (1956), en Thoroughly Modern Millie (1967).


Developed by StudentB